Garri Kasparof

Garri Kimowitsj Kasparof (Russies: Га́рри Ки́мович Каспа́ров; gebore 13 April 1963 as Garik Weinstein in Bakoe, Azerbeidjan) is 'n skaak-grootmeester en voormalige amptelike wêreldkampioen van die wêreldskaakfederasie FIDE (1985–1993), skrywer, politieke aktivis en medestigter van die Russiese buiteparlementêre opposisiebeweging Solidarnost. Hy word deur vele beskou as die beste skaakspeler van alle tye.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search